Ons verloor die wedstryd teen Cornwall Hill College met 35 lopies. Cornwall Hill College teken 179 lopies aan,met die verlies van 3 paaltjies en kon ons na 'n bloed sweet wedstryd, net 145 bymekaar maak, na 25 Boul beurte, met die verlies van 4 paaltjies.
Baie Geluk aan die kaptein, Heinrich Bisschoff, hy is aangewys as die Man van die wedstryd. Heinrich teken 79 lopies aan van 70 balle, "Not Out", en neem een paaltjie.
Goeie Werk Heinrich!!
Paaltjies word gevat deur:
Ethan Wentzel, hy neem 2 paaltjies; en
Heinrich neem 1 paaltjie tydens die wedstryd.
Welgedaan seuns! Ons is trots op julle!!
Ons volgende Wedstryd is teen Laerskool Wierdapark.
Ons sien daarna uit om julle by die volgende wedstryd te sien!