Wednesday, 15 August 2012

Wedstryd teen Laerskool Hennopspark

Ons as afrigters wil net die span geluk wens, met die uitstekende wedstryd teen Laerskool Hennopspark. Die wedstryd was in goeie gees gespeel en het die afrigters sowel as die ouers en ondersteuners op hul tone gehad. Dankie aan elke speler, julle het ons trots gemaak.

Speler van die wedstryd!

Baie Geluk F.C.
Ons is trots op jou!


Kolf Statistieke

F.C Gross - Maak 30 lopies van 40 balle. Strike Rate 71.4.

Johnny Vorster - Maak 21 lopies van 23 balle. Strike Rate van 91.3.

Ethan Wentzel - Maak 39 van 49 balle. Strike Rate van 79.6.

Janco Uys - Maak 7 van 17 balle. Strike Rate van 41.2.


Boul Statistieke

Ethan Wentzel - Boul 3 Overs, staan 12 lopies af en neem 1 paaltjie.

F.C. Gross - Boul 3 Overs, staan 16 lopies af en neem 2 paaltjies.

Divan Geustyn - Boul 4 Overs, staan 16 lopies af en neem 1 paaltjie.

Johnny Vorster - Boul 3 Overs, staan 18 lopies af en neem 1 paaltjie.

J.P. Breedt - Bou 1 Over en staan 12 lopies af.

Tristan Naudé - Boul 5 Overs, staan 16 lopies af en neem 2 paaltjies.

Janco Uys - Boul 1 Over en staan 13 lopies af.

Louis Henning - Boul 2 Overs en staan 7 lopies af.

Heinrich Bisschoff - Boul 3 Overs, staan 9 lopies af en neem 2 paaltjies.

Vir meer statistieke klik op die volgende skakel oor die wedstryd: http://www.crichq.com/matches/
17565

Titans Proewe

Namens ons as afrigters en die span wil ons vir die volgende 3 seuns baie sterkte toewens, met die volgende ronte van die Titans proewe. Werk hard die res van die week wat voorlê en onthou; Harde werk word altyd beloon.


Divan Geustyn

Heinrich Bisschoff

F.C. Gross

Ons Rooimiere staan agter julle!




No comments:

Post a Comment